Modulekode | DRA 703 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Hierdie module kontekstualiseer en ondersoek die rol van die regisseur in kontemporêre teater. Hierdie ondersoek sluit kritiese ontleding in van die bydrae van geselekteerde regisseurs tot teater en bied geleentheid vir studente om hul eie teoretiese en praktiese benadering tot regie te ontwikkel. |
Modulekrediete | 45.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 praktiese sessies per week, 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Drama |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App